Soms vat ons die pad, dwaal bietjie rond en beland in ‘n kleiner
gallery wat besondere kunswerke uitstal. So ontdek ons Josepha Honfleur se
beelde van geverfde en gepoleerde brons.
Die begaafde kunstenaar skep ook in kunshars wat delikaat versier word
en dikwels aangevul word met fyn versiering van gepoleerde nikkel.
|
A French
sculptor who celebrates the modern woman with grace, lightness and
imagination in her vibrant and seductive sculptures. Born in 1950
in the Southwest of France. She lives and works in the Drôme countryside. From her past
as a stylist, Josepha has retained a compelling need to highlight the female
form. She explores the full scope of this universe through her sculptures,
where a particular atmosphere of grace and lightness reigns. Her work
contains the mystery and magic of creation. Her world lies between dream and
reality, where imagination knows no bounds and all fantasies and freedoms are
permitted, provided that refinement, elegance, and poetry remain. |
|
|
|
|
|
|
https://www.pinaultcollection.com/fr/boursedecommerce
Die Pinault versameling word in die Bource de Commerce in
die omgewing van Les Halles aangetref. Die uitgangspunt is minimalisme. Dié
konsep word in ‘n merkwaardige ronde tempelagtige gebou in groot sale (salonne)
aan besoekers bekendgestel. Die koepeldak skep ‘n indrukwekkende
Michaelangelo-effek.
In die verskillende salonne van die gebou word werke van
Robert Ryman, Rasheed Araeen, Charlotte Posenenske, On Kawara, Lygia Papa, Dan
Flavin, Agnes Martin en andere ten toon gestel.
Die uitstalling val soms vreemd, maar altyd uitdagend op.
|
|
|
|
|
|
Die vloer en beligting word deeglik benut.
|
|
|
Exposition Générale — Fondation Cartier pour l’art
contemporain
Die exposition Générale word in die Foundation Cartier aangetref.
The Place du Palais-Royal and the Galerie Valois – an underground
passage that once linked the the subway platform to the Grands Magasins du
Louvre – host artistic projects that extend the relationship between Exposition
Générale and the city.
Kontemporêre en eksperimentele werke van oor die wêreld heen
kan hier besigtig word.
Die indrukwekkende gebouekompleks dateer uit ‘n vorige eeu
en is gerestoureer/herskep in ‘n uitmuntende ruimte vir kunsuitstallings.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
No comments:
Post a Comment